Jorsie die Worsie Sakkie

$51.91
0 reviews

n Crossbody met karakter!

 

Vir elke worshond- en hondeliefhebber daar buite. Hierdie unieke sakkie, met ’n stukkie signature Jakop-lap, is gemaak om uit te staan en ’n glimlag te bring. Prakties, speels en nét stout genoeg om ander te laat blaf van lekker!

 


Shipping
Local National

2 available. Don't miss out.

$51.91