Kloek Sakkie
$44.53
Ons Kloek Sak is vrolik, uniek en heeltemal eie.
Met sy hoender-vorm ontwerp en stewige afwerking is dit die perfekte statement-sak vir feeste, markdae of ’n gewone dag met ’n bietjie attitude.
Prakties, ruim en propvol karakter! Elke kloek sak is 'n reënboog van kleure (pienk/ bruin/ geel / rooi / blou *klere van gedeeltes mag verskil vir variasie)
- Shipping Local National International