Piasang Sakkie/Banana Bag
Nie jou gewone vrug nie.
Die Piasang Sakkie is speels, dapper en onmoontlik om te ignoreer. Hierdie piesang-vormige sakkie hang vrolik oor jou skouer en laat mense twee keer kyk.
Groot genoeg vir jou selfoon, beursie en daaglikse noodsaaklikhede, maar eintlik gemaak vir ’n bietjie pret en baie persoonlikheid.
Want die lewe is te kort vir vervelige sakke.
Dra die piesang.
//
Not your average fruit.
The Awesome Banana Bag is bold, cheeky and impossible to ignore. Shaped like a perfectly ripe banana, this crossbody is made to swing at your side and start conversations wherever you go.
It’s playful but practical, roomy enough for your phone, wallet and everyday essentials, while instantly turning any outfit into a statement.
Because life is too short for boring bags.
Wear the banana.